Die Bybel in blokkies: Psalm 1-29

Die Bybel in blokkies: Psalm 1-29
R85

Blokraaisels uit Psalm 1-29. Wysheid en riglyne vir ‘n mooi lewenswandel is hierin vervat. Deur Annamarie du Toit.

In voorraad (Dit is op terugbestelling beskikbaar)

SKU: BYB84
Deel:
  • Beskrywing
  • Resensies (0)

Beskrywing

Hierdie blokraaisels is gemik op die aandagtige lees van die Bybel om die Psalms sodoende beter te leer ken. Daar is geen kopkrappers of duistere leidrade nie. Al die antwoorde is in die betrokke Psalm te vind. Mag jy daardeur die Outeur van die Psalms beter leer ken. Die doel van die blokraaisels is ook om mense rondom die Woord te vergader en kan individueel en selfs tydens die gesin of vriende se bymekaarkomgeleenthede gebruik word.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Plaas 'n resensie.
Jy moet ingeteken wees om 'n resensie te plaas. Teken aan