- Beskrywing
- Resensies (0)
Beskrywing
Die heilige verweefde goue draad, die volmaak uitgewerkte plan van God! Hierdie geslagsregister vat die bloedfamilie van Jesus Christus vir ons saam: Abraham, Isak, Jakob, Juda, Peres tot by Nagson, Rut en Ragab, Dawid, Salomo, van Rehabéam tot Josía, Josef (die man van Maria), Jesus Christus, die geliefde Seun van God se welbehae, gehoorsame volgelinge – Jesus se broers en susters. Voorwaar ‘n aangrypende stuk drama!



















Resensies
Daar is nog geen resensies nie.