- Beskrywing
- Resensies (0)
Beskrywing
Hierdie reeks is bedoel as handleiding by die deurlees van die Bybel van Génesis tot Openbaring tydens huisgodsdiens. In die eerste bundel val die fokus op Génesis tot Josua. Elke dagstukkie bevat ’n Skrifgedeelte, ‘n hoofgedagte, die vertolking en ‘n verduideliking. Die oorsiggedeelte is bedoel vir kleiner kinders in die gesin (11-14 jaar) en die insiggedeelte is bedoel vir groter kinders (15-18 jaar) en volwassenes. Die agtergrond waaruit die Skrifgedeelte spruit, word telkens verduidelik en is baie insiggewend. Dit maak ’n wêreld oop wat nie algemeen bekend is nie.



















Resensies
Daar is nog geen resensies nie.