Getroos in lewe en in sterwe (1)

Getroos in lewe en in sterwe (1)
R25

Preekbundel aan die hand van die Heidelbergse Kategismus Sondag 1-16. Deur EM Viljoen.

In voorraad (Dit is op terugbestelling beskikbaar)

SKU: GET01
Deel:
  • Beskrywing
  • Resensies (0)

Beskrywing

Preke aan die hand van die Heidelbergse Kategismus. Die seël van kindskap, die ellende en verlossing van die mens, God die Vader en ons skepping en God die Seun en ons verlossing word duidelik uiteengesit.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Plaas 'n resensie.
Jy moet ingeteken wees om 'n resensie te plaas. Teken aan