Van angs tot ekstase: God en ons vyeblare

Van angs tot ekstase: God en ons vyeblare
R90

Preke uit Hábakuk, tien verskynings van Jesus tussen Paassondag en hemelvaart en ’n reeks uit Génesis 3. Deur EM Viljoen.

In voorraad (Dit is op terugbestelling beskikbaar)

SKU: VAN01
Deel:
  • Beskrywing
  • Resensies (0)

Beskrywing

Hierdie preekbundel bestaan uit twee dele. In bundel 1 sal die leser die profeet Hábakuk se pad van angs tot ekstase deur sy volgehoue worsteling met God ervaar. Die tweede deel van bundel 1, “Onvervreembare Blydskap”, is ’n besinning oor die tien verskynings van die opgestane Jesus in die veertig dae tussen Paassondag en hemelvaart. Bundel 2, God en ons vyeblare, handel oor Génesis 3, wat die worteloorsaak van al ons sonde beskryf. Christenwees is soldaatwees – nie in die denkbeeldige sin van die woord nie, maar in die werklike en veeleisendste sin van die woord. Wie dit nie besef nie, verstaan van Christenskap bloedweinig en gaan die een of ander tyd aaklig ontnugter word.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Plaas 'n resensie.
Jy moet ingeteken wees om 'n resensie te plaas. Teken aan