Die Buiter seëvier (boek 9)

Die Buiter seëvie...

Loading...

R175.00

Deel met jou vriende:

Beskrywing

In die negende en laaste Die Buiter-boek, vertoef ’n invloedryke Franse edelman aan die Kaap die Goeie Hoop as gas van die goewerneur. Dit is algemeen bekend dat die baron die eienaar van een van die grootste handelsvlote op die roete om die Kaap na die Ooste is. Maar wat nie bekend is nie en wat niemand selfs vermoed nie, is dat hy besig is met ’n komplot wat die lewens van honderde niksvermoedende mense bedreig. Toe ’n onskuldige jong burger kort daarna onverwags in hegtenis geneem word, verskyn die Buiter op die toneel. En toe ’n tweede burger vermoor word en ’n derde spoorloos verdwyn, begin die poppe behoorlik dans, want die gemaskerde man op die swart hings stuit vir niks en niemand en sy swaard is ’n ware verskrikking waarmee hy amok onder sy vyande maak …

Willa, wat nog gebukkend oor die skinkbord staan en op daardie oomblik orent kom, maar nie dadelik begryp wat aangaan nie, steier terug toe die glasskerf in haar linkerskouer wegsak. Ook sý uiter ’n kreet van skrik en pyn.

Soos ’n verwoede tierwyfie spring Martine op Elmien af. Die hef van die wapen waarmee sy Willa getref het, het losgeruk en sy het nou net die een in haar regterhand oor. Sy gryp die verskrikte Elmien aan haar keel en ruk haar hand terug om haar in die bors te steek. Sy is so blind van woede dat sy onbewus is van die gestalte wat in die deur verskyn en met lang treë op haar afstorm. Sy gewaar hom eers toe hy haar arm opsystamp sodat die wapen eenkant toe geslinger word. Dit verlam haar spiere en die hou tref haar soos ’n metaalstaaf sodat haar kop op haar nek knak en sy teen die bed teruggeslinger word. Sy staalgrys oë blits van bykans onbeheerbare woede. Lam van skrik lê sy roerloos en gluur hom aan.

Maar dan tree Jean terug. Elmien het reeds van die skrik herstel en is by Willa, waar sy teen die muur leun. Sonder om te aarsel, pluk sy die glasskerf uit haar skouer.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Plaas 'n resensie.
Jy moet ingeteken wees om 'n resensie te plaas. Teken aan

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit. Ut elit tellus, luctus nec ullamcorper mattis, pulvinar dapibus leo.

Deel met jou vriende

Waar’s Appelkie die muis?

Appelkie