Boodskap vir die Buiter (boek 7)

Boodskap vir die ...

Loading...

R175.00

Deel met jou vriende:

Beskrywing

Die sewende Die Buiter-boek is weereens ’n verhaal propvol spanning en opwinding. In hierdie boek gaan dit oor Hendrik Bierman, ’n regeringsamptenaar, wat in die geheim ook skeepsplunderaar is. Hy is kop in een mus met Sarel van der Hooft, ’n edelman en ’n skurk. Dan is daar Betta Fourie, eienares van die rustige pragplaas Môrester en haar broertjie, Dawie. Natuurlik is daar ook nog die Buiter, die gevreesde ridder van die nag en sy swart perd, Rower. Hulle is die hoofkarakters in ’n reeks gebeurtenisse wat begin by ’n skip wat moet strand en eindig in ’n muwwerige tonnel onder ’n ou slawehuis.

Miskien misgis hy hom. Sonder dat ’n woord tussen hulle geuiter word, beheer hulle die perde met die linkerhand en lewer steek ná steek met die regterhand. Daar is net een verskil. Aan Jean se linkerkant is een van die mans wat van agter ’n boomstam te voorskyn gekom het. Feitlik ná elke hou wat hy van sy teenstander op die perd afweer, moet hy Rower ’n tree of wat laat retireer sodat hy die lastige aanvaller aan sy linkersy, op sy plek kan hou. Die gevolg is dat hy binne ’n paar oomblikke amper tussen die ander vier perde ingeskuif het.

Hy hoor ’n gedempte uitroep van Jacques se kant af en dofweg sien hy ’n gestalte tussen die struike in slinger. Die volgende oomblik trek Jacques, uit sy voordelige posisie in die saal, ook die man wat Jean teister, se aandag af. Dadelik kan die Buiter sy volle vernuf op die ruiter hier by hom beoefen. Sonder aarseling vryf hy met sy hakke teen Rower se sye en dan beur hy stadig vorentoe. Met ’n sarsie houe dryf hy die man ’n paar treë terug totdat die Buiter se bende weer ’n volmaakte kring vorm.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Plaas 'n resensie.
Jy moet ingeteken wees om 'n resensie te plaas. Teken aan

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit. Ut elit tellus, luctus nec ullamcorper mattis, pulvinar dapibus leo.

Deel met jou vriende

Waar’s Appelkie die muis?

Appelkie