Engele – Diensknegte van die Lewende God

R110.00

Deel met jou vriende:

Beskrywing

Die mistieke wêreld sal ons altyd betower. Mense word aangegryp en geboei deur die dinge wat hulle nie kan sien nie en daarom word daar soms baie nuuskierig ondersoek daarna ingestel. Met hierdie Bybelstudie is gepoog om baie vrae en misverstande wat oor die onderwerp bestaan, Bybels te beantwoord.

Deur Skrifgebonde Bybelstudie ontdek ons die waarheid oor wat die Here oor die engele openbaar. Wanneer die Skrif as vertrekpunt gebruik word – en nie mense se sogenaamde ervaringe met engele nie – kan op ’n nugtere wyse oor die onderwerp gedink word.

Met hierdie Bybelstudie is gepoog om gelowiges se fokus reg te trek. Engele is bloot diensknegte. Ons moet ons verwonder oor die lewende God wat hulle gemaak het.

Ons moet ons ook anders as die wêreld met die studie oor engele besighou. Hulle fokus op die geskape dinge – dit verwonder en betower hulle. Hierdie studie moet ons aandag op God fokus. Sy grootheid en almag moet ons opnuut aangryp. Juis daarom wil die naam van die Bybelstudieboekie die klem op Gód en nie op die engele nie, laat val.

’n Tematiese Bybelstudie se bedoeling is nie maar net om mense meer van die inhoud van die Bybel te laat leer nie. Enige Bybelstudie se fokus moet altyd wees om die groot, magtige God te verheerlik. Wanneer ons engele bestudeer, moet ons opnuut in verwondering staan oor die Een wat hulle geskep het en in sy diens gebruik. Engele bly maar net diensknegte van die lewende God.

Amazon skakel: https://amzn.to/3FArgiV 

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit. Ut elit tellus, luctus nec ullamcorper mattis, pulvinar dapibus leo.

Deel met jou vriende

Waar’s Appelkie die muis?

Appelkie