- Beskrywing
- Resensies (0)
Beskrywing
Hierdie splinternuwe, interaktiewe verbondsonderrigboek vir graad 3-verbondskinders, bevat 27 Bybelverhale van die Ou en Nuwe Testament in maklik verstaanbare Afrikaans. Dit is propvol kleurvolle illustrasies, inkleurprente, plakkers en opbouende Bybelverse om te memoriseer. Die graad 3-verbondsonderrigboek is die laaste in ‘n reeks van drie boeke. Saam wil die boeke, in breë trekke, jonger verbondskinders die groot verhaal van die Bybel laat beleef, verstaan en ken.





![Soeker na waarheid [K] P](https://www.liginduisternis.co.za/wp-content/uploads/2025/03/augustinus-300x426.jpg)














Resensies
Daar is nog geen resensies nie.