Die avonture van ApPelKie die muis: Boek 2 (Exodus tot Deuteronómium)

Die avonture van ...

Loading...

R195.00

Deel met jou vriende:

Beskrywing

Appelkie die muis is ’n baie nuuskierige klein muisie wat soms dapper, soms bang en soms selfs ’n bietjie stout kan wees. Hy is altyd baie lief vir die Here en volg die storie van God dwarsdeur die Bybel. Hy word nie duisende jare oud nie, maar in die opvolgende muisgeslagte is daar telkens ’n Appelkie wat saam met die Bybelkarakters die groot dade van die Here beleef en daaruit leer wie God is, wat Hy doen en wat Hy van sy mense verwag.

Die avonture van ApPelKie die muis poog om die goue draad van God se genade deur die Bybelse geskiedenis na te speur. Hierdie boekie wil kinders (en sommer ook hulle ouers en grootouers) help om daardie goue draad getrou deur die boeke Exodus, Levítikus, Númeri en Deuteronómium te volg. Mag elkeen wat hierdie verhale lees en hoor, geestelik verryk word, maar die belangrikste van alles: Mag God se Naam groot gemaak word wanneer elkeen besef dat die goue draad van God se genade, ononderbroke vanuit die Bybelse geskiedenis tot in ons eie lewens loop.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Plaas 'n resensie.
Jy moet ingeteken wees om 'n resensie te plaas. Teken aan

Amazon E-boek

Amazon skakel: https://www.amazon.com/dp/B0CZ7W7227

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit. Ut elit tellus, luctus nec ullamcorper mattis, pulvinar dapibus leo.

Beskrywing

Appelkie die muis is ’n baie nuuskierige klein muisie wat soms dapper, soms bang en soms selfs ’n bietjie stout kan wees. Hy is altyd baie lief vir die Here en volg die storie van God dwarsdeur die Bybel. Hy word nie duisende jare oud nie, maar in die opvolgende muisgeslagte is daar telkens ’n Appelkie wat saam met die Bybelkarakters die groot dade van die Here beleef en daaruit leer wie God is, wat Hy doen en wat Hy van sy mense verwag.

Die avonture van ApPelKie die muis poog om die goue draad van God se genade deur die Bybelse geskiedenis na te speur. Hierdie boekie wil kinders (en sommer ook hulle ouers en grootouers) help om daardie goue draad getrou deur die boeke Exodus, Levítikus, Númeri en Deuteronómium te volg. Mag elkeen wat hierdie verhale lees en hoor, geestelik verryk word, maar die belangrikste van alles: Mag God se Naam groot gemaak word wanneer elkeen besef dat die goue draad van God se genade, ononderbroke vanuit die Bybelse geskiedenis tot in ons eie lewens loop.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Plaas 'n resensie.
Jy moet ingeteken wees om 'n resensie te plaas. Teken aan

Amazon E-boek

Amazon skakel: https://www.amazon.com/dp/B0CZ7W7227

Deel met jou vriende

Waar’s Appelkie die muis?

Appelkie