Rigting – Woord of Tydsgees

Tydsgees dui op die verskynsel dat daar in sekere tye bepaalde idees of oortui­gings inslag vind om die algemeen heersende denke oor die lewe diepgaande te beïnvloed.

(1 resensie)
Rigting - Woord o...

Loading...

R235.00

Deel met jou vriende:

Beskrywing

Tydsgees dui op die verskynsel dat daar in sekere tye bepaalde idees of oortui­gings inslag vind om die algemeen heersende denke oor die lewe diepgaande te beïnvloed.

Die lewensbeskoulike denke van ons tyd is ’n woelende vermenging van idees en invloede. Ten einde die huidige wydlopende lewensidees te orden, word die tydsgees in die rigtertyd ontleed. Dit is nie ’n blote voorbeeld of vergelyking nie. Die rigtergeskiedenis werp lig op die ontstaan en groei van ’n tydsgees en so dien dit as beligting vir idees en gebeure in ons lewe. Want dit openbaar Skrifwaarhede waarop steeds geldende beginsels gefundeer kan word. Dan bied dit ’n maatstaf waarteen die denke en dade, die tydsgees van ons tyd, gespieël kan word.

Daar is een deurlopende krag wat altyd in gedagte gehou moet word: die groot stryd tussen God en Satan. Die tydsgees is Satan se een magsmiddel waarmee hy sy mag op aarde wil vestig. Dit was die dryfveer van die tydsgees in die rigtertyd; dit is steeds die dryfveer in die moderne tydsgees. Want dit is die ewige groot stryd tussen die almagtige God en die magte van die duisternis.

Ofskoon die tydsgees wêreldwyd kan uitkring, word in hierdie boek gefokus op die neerslag en invloed daarvan op Suid-Afrika en veral op ons Afrikanervolk.

1 review for Rigting – Woord of Tydsgees

5,0 Rating
1-1 of 1 review
  1. Wanneer ‘n uitgewery bekend vir sterk publikasies en ‘n skrywe bekend vir sterk denkrigting bymekaarkom dan kry ‘n mens ‘n publikasie soos Rigting: Woord of tydsgees. Lig in Duisternis en prof Hendrik van der Wateren vorm inderdaad ‘n gedugte span en plaas baie meer as net nog ‘n boek op die rakke. Met hierdie publikasie raak hulle denkrigting aan, eis hulle rasionele denke en vra hulle ook bietjie hartswerk. Daarom is hierdie ‘n goeie publikasie.

    Hierdie is ‘n nodige publikasie. In ‘n tydskonteks waarin mense onseker is, paniekerig rondspring en goedkoop en maklike antwoorde soek, is dit nodig om so ‘n bietjie verstandelik nugter na te dink oor RIGTING. Die publikasie bestaan uit 5 hoofstukke en 262 bladsye. Van die inhoudsopgawe af is dit duidelik dat goeie navorsing gedoen is, goeie brongebruik ingewerk is en moeite gedoen is om wetenskaplik-populêr met die teks om te gaan.

    Hoofstuk 1 is noodsaaklik tot die res van die publikasie. Deeglike begripsomlyning lei die inhoud in, deeglike Skrifbeskouing en Godsbegrip word omskryf en dan word aandag gegee aan lewensbekouing en verskillende lewensbeskoulike sisteme. Dit is tegnies. Tog noodsaaklik. Die ander hoofstukke bou uit dit uit. Hoofstuk 2 begin met die tydsgees in die rigtertyd. Dit word gebruik as ‘n fundering vir die toepassing wat later in die publikasie volg. ‘n Mens moenie vinnig deur hierdie hoofstuk werk nie, maar noukeurig en deeglik anders gaan die detail ‘n mens vang of by ‘n mens verbygaan. Na my mening is dit nodig om hoofstuk 2 deeglik te bestudeer om te verstaan wat die skrywe probeer doen. Hoofstuk 3 kom nader aan ons tyd. Gee ‘n historiese onderbou oor hoe ons gekom het in ons tydsgees waar ons is. Die opbreek van gedagtes en die analiserende wyse van omgaan met die historiese denkraamwerk is indrukwekkend. Die hoofstuk slaag om te skryf van vormende kragte verby wanhoop tot “oorwinning” – ‘n interessante perspektief wat die leser self moet ontdek. Dit voorspel natuurlik dan die inhoud van hoofstuk 4 wat die tydperk van chaosdenke omskryf. Ek vind die gedeeltes oor identiteit noodsaaklik vir vandag se leefwêreld en dink die skrywer slaag daarin om die chaos van ons tyd te omskryf en te verduidelik. Die gedeelte (twee bladsye) oor identiteitloosheid, met ‘n vraagteken (identiteitloosheid?) is besonder treffend om te deurdink en ‘n begrip om die tyd waarin ons leef te beoordeel. Hoofstuk 5 sal dan uiteraard aandag gee aan die oordenkings van hoofstuk 1 tot 4 en ‘n antwoord bied oor RIGTING: WOORD of TYDSGEES. Dit handel oor keuses, oor roeping, oor denke en dade, oor kerk en volk. Die krag van hierdie publikasie lê in die vraag Volk: wat staan ons te doen? Die praktiese beskrywing en omskrywing van volkskultuur en verskillende herdenkingsdae verdien vermelding. Vir my is die gedeeltes rondom die voorsienigheid van God die hoogtepunt van die skrywe en bring en bied dit troos en roeping vir die tyd waarin ons moet antwoorde soek. Dit is vanuit ‘n gereformeerde beskouing, sterk en versterkend omskryf.

    Samevattend kan genoem word dat die publikasie noukeurig versorg is en netjies deurdink is. Dit is vaste stof, wat deurdink moet word, oor Skrif, kerk en volk, oor rigting en tydsgees, oor denke en dade. Dit lewer ‘n goeie bydrae tot oordenking vir die tyd waarin ons leef. Ek beveel hierdie publikasie vir elkeen aan wat lief is vir die Woord, lief is vir die kerk, lief is vir ons volk.

Plaas 'n resensie.
Jy moet ingeteken wees om 'n resensie te plaas. Teken aan

Amazon E-boek

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit. Ut elit tellus, luctus nec ullamcorper mattis, pulvinar dapibus leo.

Deel met jou vriende

Waar’s Appelkie die muis?

Appelkie