Joël & Obadja

R90.00

SKU JOE01 Categories , ,

Deel met jou vriende:

Beskrywing

By die bestudering van die profete kom ‘n mens opnuut onder die indruk van die stryd wat deel geword het van die lewe op aarde as gevolg van die sondeval. Die stryd woed in die lewens van mense – veral gelowiges – en tussen die koninkryk van God en die Bose magte. Ons lees hoedat die mense deur die eeue al worstel met die probleme en versoekings van elke dag en hoedat die mens vanweë sy sondige natuur verkeerd daarop reageer.

Nog opvallender by die bestudering van die profete is hoedat die Here onvermoeid bemoeienis maak met die mens. Veral sy volk word vermaan, gestraf en veroordeel wanneer hulle van Hom afdwaal, maar dit verhinder nie dat die hand van liefde en trou altyd sigbaar bly in God se optrede nie. Selfs in tye van oordeel, wanneer die Here sy volk tugtig, bly die belofte van vergifnis en aanvaarding altyd staan.

Uiteindelik lê die boodskap van verlossing deur die komende Messias altyd in die agtergrond en is dit die troos wat die Here vir sy volk bied. Vir ons is dit ‘n troosvolle wete dat God ons selfs in tye van sonde en ellende, nooit uit sy vaderhand laat val nie.

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit. Ut elit tellus, luctus nec ullamcorper mattis, pulvinar dapibus leo.

Beskrywing

By die bestudering van die profete kom ‘n mens opnuut onder die indruk van die stryd wat deel geword het van die lewe op aarde as gevolg van die sondeval. Die stryd woed in die lewens van mense – veral gelowiges – en tussen die koninkryk van God en die Bose magte. Ons lees hoedat die mense deur die eeue al worstel met die probleme en versoekings van elke dag en hoedat die mens vanweë sy sondige natuur verkeerd daarop reageer.

Nog opvallender by die bestudering van die profete is hoedat die Here onvermoeid bemoeienis maak met die mens. Veral sy volk word vermaan, gestraf en veroordeel wanneer hulle van Hom afdwaal, maar dit verhinder nie dat die hand van liefde en trou altyd sigbaar bly in God se optrede nie. Selfs in tye van oordeel, wanneer die Here sy volk tugtig, bly die belofte van vergifnis en aanvaarding altyd staan.

Uiteindelik lê die boodskap van verlossing deur die komende Messias altyd in die agtergrond en is dit die troos wat die Here vir sy volk bied. Vir ons is dit ‘n troosvolle wete dat God ons selfs in tye van sonde en ellende, nooit uit sy vaderhand laat val nie.

Deel met jou vriende

Waar’s Appelkie die muis?

Appelkie