Waar is jou sondes?
Die preek is ān passievolle beroep op alle lesers om erns te maak met bekering en hul lewens opnuut aan Christus toe te wy. Die skrywer, JC Ryle, se woorde is ān kragtige herinnering dat bekering nie ān eenmalige besluit is nie, maar ān lewenslange proses vanĀ heiligmaking. Ryle praat oor die aard van bekering, die […]
Wysheid is die vrees van die Here … (Kerkjaarboek 2023 dagstukkies)
Lig in Duisternis Uitgewers het besluit om ‘n versameling van dagstukkies uit die afgelope 35 jaar in ?n feesbundel saam te voeg. Toe ons egter ‘n seleksie uit die dagstukkies van die afgelope 35 jaar moes maak, was die keuse so moeilik dat ons besluit het om die feesbundel eerder oor twee jaar uit te […]
Drie Formuliere van Eenheid (Gratis e-boek in PDF-formaat)
Laai die gratis e-boek af by hierdie skakel: Drie Formuliere van Eenheid
Sondaars in die hand van ‘n toornige God
Jonathan Edwards het hierdie uiters belangrike preek, oor die gevaar waarin onbekeerdes hulself bevind, op 8 Julie 1741 gepreek. Hierdie publikasie vorm deel van die teologiese skatkis wat in die gereformeerde tradisie vir ons nagelaat is. Dit spog ook met biografiese inligting oor Jonathan Edwards, asook ‘n kort historiese agtergrond oor die preek self. āIn […]
Het jy my waarlik lief?
ān Bybelstudie uit die boek MaleĆ”gi wat die deurdringende vraag na ons liefde vir God aan die orde stel. Deur Jannie Bisschoff.
Kommentaar op die brief van Judas
ān Kommentaar met kritiese verwysings na die Griekse teks, die 1953-vertaling, die 1983-vertaling, die Nuwe Lewende Vertaling en vrae vir Bybelstudie. Deur S. Botes.
Maak my U weƫ bekend: Eerste tafel van die wet
ān Bybelstudie oor die tweede tafel van die wet wat gelowiges begelei in hul liefde vir God en hul naaste. Deur WJA van Schalkwyk.
Kommentaar op die brief aan FilƩmon
ān Kommentaar met kritiese verwysing na die Nuwe Afrikaanse Vertaling en vrae vir Bybelstudie. Deur S. Botes.
God met ons op pad
‘n Bybelstudie uit Exodus 1-20 om die leser op sy lewensreis te help. Deur SD Nel.
Die Bybel in blokkies: Psalm 1-29
Blokraaisels uit Psalm 1-29. Wysheid en riglyne vir ‘n mooi lewenswandel is hierin vervat. Deur Annamarie du Toit.
Die Nederlandse Geloofsbelydenis
Die Nederlandse Geloofsbelydenis grafies uiteengesit. Deur Johann le Roux.
Dobbelary, lotery en verwante afgode
ān Skriftuurlike beoordeling van die etiese kwessies rondom dobbelary en lotery. Deur WA Burger.
Want in ses dae: Skepping of evolusie?
Die oorsprong van die heelal: Is alles geskep of is dit die gevolg van evolusie? Deur EM Viljoen.
Die Woord in die hart (1)
Ouerhandleiding vir die toerusting van die verbondskind by die deurlees van die Bybel tydens huisgodsdiens. Deur AJ van Niekerk.
Die Woord in die hart (2)
Handleiding om die heilsplan van God beter te leer ken. Deur IA Brink en CA Swanepoel.
Volle geloofsekerheid
Kan gelowiges seker wees dat hulle kinders van God is? Deur AJ van Niekerk.
Verken die rykdom van die Woord: Psalm 11-15
ān Bybelstudie uit Psalm 11-15. Deur CI van Heerden, AM van Heerden en MC van der Lith.
