Kommentaar op die brief van Judas

Kommentaar op die brief van Judas
R90

‘n Kommentaar met kritiese verwysings na die Griekse teks, die 1953-vertaling, die 1983-vertaling, die Nuwe Lewende Vertaling en vrae vir Bybelstudie. Deur S. Botes.

In voorraad (Dit is op terugbestelling beskikbaar)

SKU: KOM03
Deel:
  • Beskrywing
  • Resensies (0)

Beskrywing

Judas skryf aan dié wat geroep is, in God die Vader geheilig en vir Jesus Christus bewaar is … Hierdie beskrywing trek ’n duidelike onderskeid van die begin af tussen dié wat geroep is en dié wat nie geroep is nie; dié wat God as Vader aanbid en dié wat slegs in ’n vae Godheid glo; dié wat Jesus as Christus ken en dié wat Hom nie as Christus bely nie.” Soos in sy eerste kommentaar op die brief aan Filémon, word die teks van die boek Judas deeglik uiteengesit en bespreek. Die inhoud dek kritiese verwysings na die Griekse teks, die 1953-Vertaling, die 1983-Vertaling, die Nuwe Lewende Vertaling en vrae vir Bybelstudie.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Plaas 'n resensie.
Jy moet ingeteken wees om 'n resensie te plaas. Teken aan