- Beskrywing
- Resensies (0)
Beskrywing
Dobbelary en lotery is baie meer ingeburger in ons kultuur (ook kerklike kultuur) as wat ons dink. Dink maar net aan ’n tombolatafel by die kerkbasaar. Hierdie boek poog om ’n Skriftuurlike beoordeling te doen van die etiese kwessies rondom dobbelary en lotery as kerklike en maatskaplike probleem.
Plaas 'n resensie.
Jy moet ingeteken wees om 'n resensie te plaas.
Teken aan



















Resensies
Daar is nog geen resensies nie.