Word deel van Lig in Duisternis Uitgewers se WhatsApp-groep | Gratis aflewering op bestellings bo R750.

Word deel van Lig in Duisternis Uitgewers se WhatsApp-groep | Gratis aflewering op bestellings bo R750.

Geestelike groei

Wanneer die woestyn bly word

’n Preekbundel met Skrifgetroue preke oor onderwerpe soos Paasfees, Pinkster, Kersfees, die nuwe jaar, die kerk en die gesin.

R145
Koop die boek

Die Rabbi op die berg

Boodskappe om gelowiges help om sin te maak van die verloop van die lewe onder God se genadige beskikking. Deur EM Viljoen.

R145
Koop die boek

Rigters roep na redding

’n Bespreking van die rigters van Israel kort nĆ” die intog in KanaƤn, met Jesus Christus as die laaste Rigter. Deur GJ Hugo.

R135
Koop die boek

Rondom Jerusalem is berge

Preekbundel oor verskeie geloofstemas. Deur AJ van Niekerk.

R65
Koop die boek

Rut: Pion of Pionier – Beslissings, beskikkings & bestemmings

Rut – ‘n samehang tussen Goddelike beskikking en menslike beslissing. Deur MC Adendorff.

R70
Koop die boek

Van angs tot ekstase: God en ons vyeblare

Preke uit HĆ”bakuk, tien verskynings van Jesus tussen Paassondag en hemelvaart en ’n reeks uit GĆ©nesis 3. Deur EM Viljoen.

R90
Koop die boek

Korrels uit Korinthiƫrs

‘n Bybelstudie met moontlike antwoorde agterin die boek opgeneem. Deur SD Nel.

R80
Koop die boek

Maak my U weƫ bekend: Tweede tafel van die wet

’n Bybelstudie oor die tweede tafel van die wet wat gelowiges begelei in hul liefde vir God en hul naaste. Deur WJA van Schalkwyk.

R125
Koop die boek

Ons weet dat ons uit God is – ‘n Reeks preke uit die Eerste Brief van Johannes

Boodskappe uit 1 Johannes met die fokus op innerlike blydskap en identiteit. Deur EM Viljoen.

R80
Koop die boek

God werk met my

Skrifstudies oor die uitverkiesing en die heilsorde. Deur WJA van Schalkwyk.

R70
Koop die boek

Getroos in lewe en in sterwe (1)

Preekbundel aan die hand van die Heidelbergse Kategismus Sondag 1-16. Deur EM Viljoen.

R25
Koop die boek

Getroos in lewe en in sterwe (2)

Preekbundel aan die hand van die Heidelbergse Kategismus Sondag 17-24. Deur EM Viljoen.

R25
Koop die boek

Gebed – Rykdom van jou geestelike lewe

Bybelse dagstukkies oor gebed. Deur HJ Smith.

R105
Koop die boek

Om Christus te ken

'n Bybelstudie om Christus beter te leer ken, lief te kry en die vrug daarvan te dra. Deur S Botes, GJ Hugo, J Bosman en HJ Smith.

R115
Koop die boek

Ewige waarhede: Nederlandse Geloofsbelydenis

’n Bybelstudie aan die hand van die Nederlandse Geloofsbelydenis. Deur AS van Staden.

R95
Koop die boek

Die Bybel in blokkies: Spreuke

Blokraaisels uit die boek Spreuke. Wysheid en riglyne vir ‘n mooi lewenswandel is hierin vervat. Deur Annamarie du Toit.

R70
Koop die boek

Die goue draad: Van Moria tot Gólgota

God se verlossingsplan loop soos ’n goue draad deur die Ou Testament en vind sy vervulling in Jesus Christus. Deur GJ Hugo.

R65
Koop die boek

Gee ons ‘n land

R60
Koop die boek

Gebed

’n Bespreking van gebed aan die hand van Job se worsteling met God en soos beantwoord in die Onse Vader. Deur Hendrik van der Wateren.

R90
Koop die boek

Die Dordtse Leerreƫls

’n Maklik verstaanbare, grafiese uiteensetting van die Dordtse LeerreĆ«ls. Deur Johann le Roux.

R115
Koop die boek
Hierdie item is in jou mandjie geplaas!