- Beskrywing
- Resensies (0)
Beskrywing
Elke gelowige het op die een of ander stadium van sy lewe geloofsvrae. Sommige beleef dit baie meer intens as ander. Sommige beleef baie meer krisisse. Die groot vraag bly: Wat gee sekerheid en standvastigheid in so ‘n krisis? Dit is juis hier waar die leer van die uitverkiesing so ontsaglik baie troos. Aan die hand van hierdie Bybelstudies sal gelowiges al hoe meer onder die indruk kom van die ontsaglike groot genade wat aan hulle bewys is.



















Resensies
Daar is nog geen resensies nie.