Om Christus te ken

Om Christus te ken
R115

‘n Bybelstudie om Christus beter te leer ken, lief te kry en die vrug daarvan te dra. Deur S Botes, GJ Hugo, J Bosman en HJ Smith.

SKU: OMC01
Deel:
  • Beskrywing
  • Resensies (0)

Beskrywing

“Ken” beteken meer as “weet”. Om te ken beteken dat daardie persoon jou ook ken. Om Christus te ken, beteken in hierdie boekie dat Hy jou ook ken. Dit is nie ’n opsionele saak nie. Dit is van die uiterste belang dat ons Christus ken. Hiermee wil hierdie boekie help, maar dan nie bloot om gered te wees nie, maar daarmee saam ook om in die kennis van God te groei.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Plaas 'n resensie.
Jy moet ingeteken wees om 'n resensie te plaas. Teken aan