- Beskrywing
- Resensies (0)
Beskrywing
Job verpersoonlik die worstelstryd van menige bidder. Hierdie publikasie help lesers om Job as gebedsworstelaar raak te sien en onsself in sy worstelinge te ontdek. Job se opstandigheid weerspieël ons eiewilligheid, sy moedeloosheid ons geloofsneerslagtigheid … By die besef hiervan, ontvou die Onse Vader-gebed as antwoord op ons vrae, sugte, klagtes en worstelinge.
Plaas 'n resensie.
Jy moet ingeteken wees om 'n resensie te plaas.
Teken aan



















Resensies
Daar is nog geen resensies nie.