- Beskrywing
- Resensies (0)
Beskrywing
Die hawestad Korinthe en onsedelikheid was amper sinoniem in die tyd van die apostel Paulus. Die Christene in Korinthe het begin redeneer dat ‘n mens (Christen) ‘n geestelike of verhewe tipe mens is en daarom nie meer sonde kan doen nie. Hulle het die gees van die liggaam geskei.
Plaas 'n resensie.
Jy moet ingeteken wees om 'n resensie te plaas.
Teken aan



















Resensies
Daar is nog geen resensies nie.