- Beskrywing
- Resensies (0)
Beskrywing
Dit was soos ’n kers wat in ’n donker kamer aangesteek is … en ná die duisternis was daar lig! Dit is hoe Johannes Calvyn gevoel het. Hy het grootgeword deur baie leuens te glo, maar nou het hy die waarheid leer ken. Mense soos Martin Luther het vir hom boeke gegee en hy het met ander Hervormers gedebatteer, maar hulle kon nie daarin slaag om hom te oortuig dat die gereformeerde leer Bybels is nie. Uiteindelik het die lig egter in sy hart en verstand deurgebreek en het die Here aan hom die waarheid getoon. Dit was inderdaad hy wat die boodskap van die Hervorming aan die wêreld deur sy prediking en geskrifte geleer het.



















Resensies
Daar is nog geen resensies nie.