… kennis van die Heilige is verstand (Kerkjaarboek 2024 dagstukkies)
Lig in Duisternis Uitgewers het besluit om ‘n versameling van dagstukkies uit die afgelope 35 jaar in ‘n feesbundel saam te voeg. Toe ons egter ‘n seleksie uit die dagstukkies van die afgelope 35 jaar moes maak, was die keuse so moeilik dat ons besluit het om die feesbundel eerder oor twee jaar uit te […]
Engele – Diensknegte van die Lewende God
Die mistieke wêreld sal ons altyd betower. Mense word aangegryp en geboei deur die dinge wat hulle nie kan sien nie en daarom word daar soms baie nuuskierig ondersoek daarna ingestel. Met hierdie Bybelstudie is gepoog om baie vrae en misverstande wat oor die onderwerp bestaan, Bybels te beantwoord. Deur Skrifgebonde Bybelstudie ontdek ons die […]
Waar is jou sondes?
Die preek is ’n passievolle beroep op alle lesers om erns te maak met bekering en hul lewens opnuut aan Christus toe te wy. Die skrywer, JC Ryle, se woorde is ’n kragtige herinnering dat bekering nie ’n eenmalige besluit is nie, maar ’n lewenslange proses van heiligmaking. Ryle praat oor die aard van bekering, die […]
In die spore van Jesus: Van kruis tot kroon
Wil jy weet hoe ’n Christen moet dink en praat en leef om in Jesus se spore te volg? Dan is hierdie boek vir jou. Aan die hand van vier temas wys dr. Beeke jou hoe om ’n Bybelgetroue navolger van Christus te wees. Om die kroon van kindskap te beërwe, moet Christene by kruisdra […]
Die tien gebooie
Joël & Obadja
By die bestudering van die profete kom ‘n mens opnuut onder die indruk van die stryd wat deel geword het van die lewe op aarde as gevolg van die sondeval. Die stryd woed in die lewens van mense – veral gelowiges – en tussen die koninkryk van God en die Bose magte. Ons lees hoedat […]
Openbaring: Die boek van die voleinding
Amazon skakel: https://amzn.to/3CgNRjx Die boek Openbaring laat mense gewoonlik regop sit. Baie vind dit totaal onverstaanbaar, terwyl ander weer voorspellings daarin sien wat in hulle tyd besig is om waar te word. Talle boeke is al oor hierdie Bybelboek geskryf, Bybelstudies daaroor gedoen en preke daaroor gelewer. Heelwat van die boeke, studies en preke is […]
Wysheid is die vrees van die Here … (Kerkjaarboek 2023 dagstukkies)
Lig in Duisternis Uitgewers het besluit om ‘n versameling van dagstukkies uit die afgelope 35 jaar in ?n feesbundel saam te voeg. Toe ons egter ‘n seleksie uit die dagstukkies van die afgelope 35 jaar moes maak, was die keuse so moeilik dat ons besluit het om die feesbundel eerder oor twee jaar uit te […]
Drie Formuliere van Eenheid (Gratis e-boek in PDF-formaat)
Laai die gratis e-boek af by hierdie skakel: Drie Formuliere van Eenheid
Sondaars in die hand van ‘n toornige God
Jonathan Edwards het hierdie uiters belangrike preek, oor die gevaar waarin onbekeerdes hulself bevind, op 8 Julie 1741 gepreek. Hierdie publikasie vorm deel van die teologiese skatkis wat in die gereformeerde tradisie vir ons nagelaat is. Dit spog ook met biografiese inligting oor Jonathan Edwards, asook ‘n kort historiese agtergrond oor die preek self. “In […]
Maak oop jou oë
Onder Sy heerskappy
365 Bybelse dagstukkies wat gelowiges begelei en toerus vir ’n lewe van toewyding en diensbaarheid as liefdevolle antwoord op Jesus Christus se verlossingswerk.
Kolokwinte en Kapitele
’n Hulpmiddel by die lees van die 1933/53-vertaling met inligting oor die uitleg, samestelling, taalgebruik en samehang van die Bybelboeke. Deur BR Torlage.
