Leerbelde

Leerbelde
R505
Deel:
  • Beskrywing
  • Resensies (0)

Beskrywing

Leerbelde is nie net stylvol nie, maar ook betekenisvol – jy dra wie jy is aan jou lyf!

Wat kry jy?

  • Goeie kwaliteit leer (40 mm breed; 4 mm dik)
  • Twee ontwerpopsies: Vrug van die Gees (liefde, vreugde, vrede, geduld, vriendelikheid, goedhartigheid, getrouheid, nederigheid en selfbeheersing) / IXTHUS-simbool
  • Twee kleuropsies: bruin/swart 
  • Netjiese verpakking
  • Dubbel gestik

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Plaas 'n resensie.
Jy moet ingeteken wees om 'n resensie te plaas. Teken aan