Word deel van Lig in Duisternis Uitgewers se WhatsApp-groep | Gratis aflewering op bestellings bo R750.

Word deel van Lig in Duisternis Uitgewers se WhatsApp-groep | Gratis aflewering op bestellings bo R750.

books

Artikels

Wenners van skryfkompetisie vir kinders aangekondig

14/11/2025

Lig in Duisternis Uitgewers is verheug om die wenners van Katteklets: Die katte van Kathu-skryfkompetisie aan te kondig. Kinders tussen die ouderdom van 5 en 18 jaar het die geleentheid gehad om groot kontantpryse met hul skryfwerk te wen. Hulle kon in vier kategorieĆ« deelneem. Die deelnemers moes ’n katkarakter uit Die katte van Kathu […]

Die krag van gebed

20/03/2025

Gebed is die vernaamste deel van die dankbaarheid wat God van ons vra. JC Ryle se boek, Bid jy? (Engels: A Call to Prayer), wat deur Lig in Duisternis Uitgewers vertaal is, is ʼn kragtige hulpmiddel om gelowiges te help om in hul gebedslewe te groei en ʼn dieper verhouding met God te hĆŖ. In […]

’n Ewige troos: Die tydlose versekering van die Heidelbergse Kategismus

23/01/2025

Op 19 Januarie 1563 verskyn die Heidelbergse Kategismus vir die eerste keer, ʼn geskiedkundige dag wat die fondasie gelĆŖ het vir die Drie Formuliere van Eenheid: die Heidelbergse Kategismus, die Nederlandse Geloofsbelydenis, en die Dordtse LeerreĆ«ls. Vandag, 462 jaar later in ʼn wĆŖreld wat heeltemal anders funksioneer, kan ons die vraag vra: Is die Heidelbergse […]

Boustene van die Koninkryk: Die Bybel in kindertaal

06/12/2023

Teoloog en skrywer, ds. Henning Dafel, en illustreerder, Ester van Deventer, het onlangs saamgewerk om die eerste twee boekies van ‘n reeks, Boustene van die Koninkryk (Gr. 1 & 2), te laat realiseer. DiĆ© boekies is deur Lig in Duisternis Uitgewers gepubliseer en is tans te koop.  Die boekies is elkeen op ā€˜n spesifieke jaargroep […]

Resensie || Die avonture van ApPelKie die muis

28/04/2023

Hoe kan gelowige ouers hul kinders help … om My te ken, dat Ek die Here is (Jer. 24:7)? Deur die oĆ« van Appelkie die muis, in die voetspore van Moses se vertelling, wys ds. Jannie Bisschoff kinders wie God is, wat Hy doen en wat Hy van mense verwag. Dit is belangrik om raak […]

Die geskiedenis van Valentysdag

13/02/2023

Valentynsdag ’n Aanslag deur die Gote en ’n plaag dun soldate uit Die oorsprong van Valentynsdag kan teruggevoer word na die 3de eeu. Gedurende daardie tyd is die Romeinse Ryk deur die Gote (’n Germaanse/Duitse volk) binnegeval. Terselfdertyd het die Plaag van Cyprianus (249-262), waarskynlik pokke, uitgebreek en op sy hoogtepunt 5 000 mense per […]