Beker – 2 Kor. 12:9

Beker - 2 Kor. 12:9
R90

Keramiekbekers met jou daaglikse dosis inspirasie.

Beskikbaar op terugbestelling

SKU: BEK005
Deel:
  • Beskrywing
  • Resensies (0)

Beskrywing

Kry jou daaglikse dosis inspirasie met Lig in Duisternis Uitgewers se nuwe keramiekbekers. Die bekers is mikrogolfbestand en kan met 330 ml vloeistof gevul word.Ā 

Nota: Vir langdurige gebruik word dit aanbeveel dat bekers en boepensbekers slegs per hand gewas word. ‘n Skottelgoedwasser verdof die drukwerk.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Plaas 'n resensie.
Jy moet ingeteken wees om 'n resensie te plaas. Teken aan