Boepensbeker (Tumbler) – Ps. 23:1

beker
R250

Hou jou drinkgoed warm of koud.

In stock (can be backordered)

SKU: TUM007
Deel:
  • Beskrywing
  • Resensies (0)

Beskrywing

  • Ongeveer 350 ml inhoudsmaat
  • Dubbelwandige vlekvryestaal
  • Hou inhoud langer koud of warm
  • Deursigtige plastiese skuifdeksel ingesluit
  • Liggewig en breekbestand om weer en weer te gebruik

Nota: Vir langdurige gebruik word dit aanbeveel dat bekers en boepensbekers slegs per hand gewas word. ‘n Skottelgoedwasser verdof die drukwerk.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Plaas 'n resensie.
Jy moet ingeteken wees om 'n resensie te plaas. Teken aan