- Beskrywing
- Resensies (0)
Beskrywing
Leerbelde is nie net stylvol nie, maar ook betekenisvol – jy dra wie jy is aan jou lyf!
Wat kry jy?
- Goeie kwaliteit leer (40 mm breed; 4 mm dik)
- Twee ontwerpopsies: Vrug van die Gees (liefde, vreugde, vrede, geduld, vriendelikheid, goedhartigheid, getrouheid, nederigheid en selfbeheersing) / IXTHUS-simbool
- Twee kleuropsies: bruin/swart
- Netjiese verpakking
- Dubbel gestik
Plaas 'n resensie.
Jy moet ingeteken wees om 'n resensie te plaas.
Teken aan








Resensies
Daar is nog geen resensies nie.