- Beskrywing
- Resensies (0)
Beskrywing
Voortrekkermense (in ses dele tussen 1918 en 1938) bevat ‘n reeks belangrike brondokumente oor die Groot Trek. Die ses dele sluit in onder meer briewe van die Voortrekkers, Erasmus Smit se dagboek, Anna Steenkamp se Gedenkschrift en die herinneringe van F.P. van Gass, Carel Trigardt en J.H. Hattingh. In deel ses van hierdie reeks word ook opgeneem “Hoe ons aan Dingaansdag gekom het”, die verslag van Jan Bantjes, sekretaris van Andries Pretorius. ’n Versameling saamgestel deur die bekroonde historikus en skrywer, Gustav Preller. Deel 1 (335 bladsye) Herinneringe van FP van Gass Herinneringe van JH Hattingh Herinneringe van Lourens C de Klerk Geskiedenis van die Uijs Kommissie Mededelinge van JZ Uijs Eerste Vrij Verkose Volksraad Eerste Vrije Grondwetgewing Lied van die Voortrek Dingaan se Vendusie Verskeie tekeninge en sketse is ook ingesluit Deel 2 (291 bladsye) Herinneringe van Karel Trichardt Herinneringe van Mev Anna Steenkamp (Retief) Die dagboek van eerwaarde Erasmus Smit Bijlae – uittreksel uit ‘n brief van Mev SG Smit, dateer 24 Maart 1838 ‘n Aantal tekeninge en sketse is ook ingesluit Deel 3 (190 bladsye) Genl Andries Hendrik Potgieter Herinneringe van AH en WJ Potgieter Herinneringe van Andries Hendrik Potgieter Junior Herinneringe van Hermanus J Potgieter Adriaan Hendrik Stander verklaring van AH Stander verklaring van PJ Botha verklaring van JH Stander Herinneringe van Izaak J Breytenbach Herinneringe van Izak de Jager Marthinus Jacobus Oosthuizen herinneringe van Aletta Bernhardina Oosthuizen, gebore Rudolph herinneringe van Barend Oosthuizen Pieter Daniel Bezuidenhout Herinneringe van DP Bezuidenhout Herinneringe van KJ Bezuidenhout , gebore De Lange Die Drie en Dertig Artikels Deel 4 (162 bladsye) Herinnerings van Willem Gabriël Nel Herinnerings van Anna S Coetzee , gebore Botha Herinnerings van Philippus Jeremias Coetzer Herinnerings van Schalk Willem Burger Senior Algemene verklaring Odé se lesing Die Drie Kommando’s Herinnerings van Johanna P. Smit, gebore de Beer Herinnerings van Maria Jacoba Minnaar, gebore Bronkhorst Herinnerings van Johannes Augustus Breedt Herinnerings van LWC Janse van Rensburg Deel 5 (190 bladsye) Behrens dagboek (Afrikaanse vertaling) Behrens dagboek (oorspronklike Duitse teks) Dagboek van JH Hattingh (slot, vervolg van VM1 Deel 6 (258 bladsye) (Afrikaans, Engels, Hollands) Brief van Genl AWJ Pretorius uit Graaf-Reinet, 23 Jan 1838 Brief van Genl AWJ Pretorius, 15 Mei 1838 Brief van J Boshof, 31 Julie 1838 Brief van J Boshof, Augustus 1838 Verslag van J Bantjes van die Winkommando, 1838 Voortrekkerwetgewing Anneksasie van Port Natal: Protesbrief van Volksraad aan Maj Charter 12 Des 1838 Openbare Protes teen Engelse Stremming van Handel met die Voortrekkers, 22 Nov 1838 Vredesaanbiedinge van Dingane ( briewe van Pretorius, verslae van F Roos en L Badenhorst ) Sending na Dingane, Verslag van Cowie kommissie en oorsig van algemene Natalse toestande 15 Julie 1839 Salwing van Mpande Engelse beslaglegging op Voortrekkerammunisie, 31 Julie 1839 Anneksasie van St Luciabaai deur Genl Pretorius, 14 Februarie 1840 Engelse verowering van Natal (8 briewe van D’urban en Napier en Kol AJ Cloete) Genl Pretorius se Segregasiebeleid (7 briewe tussen Pretorius en Lt-goew West, Maart 1846-Jan 1848) Brief Genl Pretorius aan kommissarisse Hogge en Owen, Februarie 1852
























Resensies
Daar is nog geen resensies nie.