Word deel van Lig in Duisternis Uitgewers se WhatsApp-groep | Gratis aflewering op bestellings bo R750.

Word deel van Lig in Duisternis Uitgewers se WhatsApp-groep | Gratis aflewering op bestellings bo R750.

Uit die redakteur se pen

Hoop wat nie beskaam nie

Hoop wat nie beskaam nie

Tydens koning Charles III van Engeland se eerste Kersboodskap aan sy onderdane het hy nogal sterk op die tema van hoop gefokus. Wat teleurstellend was, is die rede wat hy voorgehou het waarom ons hoopvol kan wees. Hy moedig sy onderdane aan om hoop te put uit die...

read more
Getuies van die Lig

Getuies van die Lig

In Johannes 1 beskryf die apostel die koms van Jesus Christus. Hy getuig van Hom:Ā In Hom was lewe, en die lewe was die lig van die menseĀ (Joh. 1:4). In dieselfde hoofstuk praat hy ook oor Johannes die Doper wat as wegbereider vir die Messias gekom het. Hy word soos...

read more
Movember vir Bybelse manlikheid

Movember vir Bybelse manlikheid

Oor die afgelope klompie jare het ons al gewoond geraak aan ’n klompie vreemde veldtogte, soos byvoorbeeld die Movember-veldtog. Hierdie veldtog moedig mans aan om hul snorre en baarde gedurende Novembermaand te laat groei om sodoende bewustheid te skep en fondse in...

read more
Neem uit die verlede …

Neem uit die verlede …

Twee weke voor sy dood op 14 Julie 1904, skryf die eertydse president van die ZAR, Paul Kruger, sy laaste boodskap aan sy volk vanuit sy woning in Clarens, Switserland. Hy rig sy volksgenote, wat platgeslaan was nƔ die Anglo-Boereoorlog, se oƫ op die toekoms en skryf...

read more
Hoe naby gaan jy aan die hemel kom?

Hoe naby gaan jy aan die hemel kom?

Die afgelope skoolvakansie het ons die voorreg gehad om in die Oos-Kaap te gaan kuier. Ons het op Buffelshoek, ’n vakansieplaas net buite Cradock, tuisgegaan. Die plaas is aan die voet van die Swaershoekberge geleĆ« met die bekende skrywer Olive Schreiner se graf as...

read more
Onder die invloed van die Gees

Onder die invloed van die Gees

Pinkstertyd is ’n spesiale tyd in die kerk van Jesus Christus. Dit is die tyd waarin ons in die besonder nadink oor die werking van die Heilige Gees wat op Pinkstersondag uitgestort is. Niemand kan bely dat Jesus die Christus is, sonder die Heilige Gees nie (vgl. 1...

read more