Lig in Duisternis Uitgewers glo dat die tyd in Suid-Afrika ryp is vir verootmoediging voor God. Dit is tyd dat ons terugdraai na Hom.





Lig in Duisternis Uitgewers se aksie, Verootmoedigingsondag, vind hierdie jaar op 23 Julie plaas. Die Uitgewer roep soveel as moontlik Suid-Afrikaners, ongeag kerkverband, op om in verootmoediging terug te draai na God. Die hoofdoel is om die Evangelie te verkondig en daarom wil die Uitgewer alle Suid-Afrikaanse kerke en Christene aanmoedig om op Sondag 23 Julie na dieselfde preek te luister.
Die preek āWaar is jou sondes?ā is deur JC Ryle geskryf en is onlangs deur ds. Henning Dafel vertaal.
Neem op 23 Julie 2023 deel aan hierdie besonderse geleentheid tot verootmoediging.
Laai die verkorte preek hier af
Klik hier om die boek te koop
Raak as gemeente of leraar betrokke
Deel met jou vriende
Dienste sal hier uit gesaai word:
09:00
09:00
