Word deel van Lig in Duisternis Uitgewers se WhatsApp-groep | Gratis aflewering op bestellings bo R750.

Word deel van Lig in Duisternis Uitgewers se WhatsApp-groep | Gratis aflewering op bestellings bo R750.

Boekwinkel

Die Buiter se geheim (boek 6)

Die Buiter se geheim (boek 6)

29/11/2023

In hierdie sesde Die Buiter-boek, is James Surrock een van min mense aan die Kaap wat weet dat Jean de Moreaux en die Buiter een en dieselfde persoon is.

R175
Sondagviering

Sondagviering

21/11/2023

Ná sy opstanding het die opgestane Here Jesus Christus veertig dae gebruik om sy dissipels oor die dinge van die koninkryk te leer (vgl. Hand. 1:3). Hy het hulle verstand geopen om te verstaan dat die Skrifte in Hom vervul is (vgl. Lk. 24:44-45). Die bepalings van die Ou Testamentiese sabbat is in Christus se […]

R190
Boustene van die Koninkryk (Graad 2)

Boustene van die Koninkryk (Graad 2)

09/11/2023

Hierdie splinternuwe, interaktiewe verbondsonderrigboek vir graad 2-verbondskinders, bevat 27 Bybelverhale van die Ou en Nuwe Testament in maklik verstaanbare Afrikaans. Dit is propvol kleurvolle illustrasies, inkleurprente, plakkers en opbouende Bybelverse om te memoriseer. Die graad 2-verbondsonderrigboek is die eerste in ‘n reeks van drie boeke. Saam wil die boeke, in breë trekke, jonger verbondskinders die […]

R85
Kerkjaarboek 2024 Statistiek en inligting (Elektronies)

Kerkjaarboek 2024 Statistiek en inligting (Elektronies)

09/11/2023

R30
… kennis van die Heilige is verstand (Kerkjaarboek 2024 dagstukkies)

… kennis van die Heilige is verstand (Kerkjaarboek 2024 dagstukkies)

08/11/2023

Lig in Duisternis Uitgewers het besluit om ‘n versameling van dagstukkies uit die afgelope 35 jaar in ‘n feesbundel saam te voeg. Toe ons egter ‘n seleksie uit die dagstukkies van die afgelope 35 jaar moes maak, was die keuse so moeilik dat ons besluit het om die feesbundel eerder oor twee jaar uit te […]

R130
Die begin – God en geloof in Fort de Goede Hoop

Die begin – God en geloof in Fort de Goede Hoop

31/10/2023

R545
My eerste verf met water kunsboek – Blou

My eerste verf met water kunsboek – Blou

19/10/2023

R75
My eerste verf met water kunsboek – Pienk

My eerste verf met water kunsboek – Pienk

19/10/2023

R75
My eerste verf met water kunsboek – Geel

My eerste verf met water kunsboek – Geel

19/10/2023

R75
Miesiemuis in die kombuis

Miesiemuis in die kombuis

19/10/2023

R80