Die avonture van ApPelKie die muis: Boek 1 (Génesis)
09/11/2022
Appelkie die muis is ‘n baie nuuskierige klein muisie wat soms dapper en soms bang en selfs ‘n bietjie stout kan wees. Hy is altyd baie lief vir die Here en volg die storie van God dwarsdeur die Bybel. Hy word egter nie duisende jare oud nie, maar in die opeenvolgende muisgeslagte is daar telkens […]
R170
