Word deel van Lig in Duisternis Uitgewers se WhatsApp-groep | Gratis aflewering op bestellings bo R750.

Word deel van Lig in Duisternis Uitgewers se WhatsApp-groep | Gratis aflewering op bestellings bo R750.

Boekwinkel

Albertus die Jakkalsie – Die verjaardagverrassing

Albertus die Jakkalsie – Die verjaardagverrassing

08/06/2021

Albertus wil  nie verjaar nie, want hy wil nie grootword nie. Maar kan hy sonder ’n koek en geskenke klaarkom? Deur Aline de Petigny.

R85
‘n Knippie wysheid

‘n Knippie wysheid

08/06/2021

’n Oupa se raad aan sy kleinkinders. Hy put uit sy eie lewenservaring en verhouding met die Here vir lewenswysheid wat tydloos is. Deur Izak Brink.

R30
Bybel (2020) – hoofletterweergawe, medium, hardeband

Bybel (2020) – hoofletterweergawe, medium, hardeband

08/06/2021

Die Bybel. 2020-vertaling. Hoofletterweergawe, medium, hardeband.

R110
Bybel Med VLeer S/B H/L 2020

Bybel Med VLeer S/B H/L 2020

08/06/2021

R625
Het jy my waarlik lief?

Het jy my waarlik lief?

08/06/2021

’n Bybelstudie uit die boek Maleági wat die deurdringende vraag na ons liefde vir God aan die orde stel. Deur Jannie Bisschoff.

R60
‘n Hart vir verlorenes

‘n Hart vir verlorenes

08/06/2021

Die verhaal van die Amerikaanse sendeling, David Brainerd. Hy was bekend vir sy verkondiging van die evangelie aan die Indiane. Deur Brian H Cosby.

R95
Die Woord in die hart – Deel 3

Die Woord in die hart – Deel 3

08/06/2021

Derde bundel in ’n reeks van drie bedoel as handleiding by die deurlees van die Bybel met huisgodsdiens. Nuwe Testament. Deur IA Brink en CA Swanepoel.

R160
Bybel (1933/53) – medium grootte, verwerkte leer, duimindeks, ritssluiter

Bybel (1933/53) – medium grootte, verwerkte leer, duimindeks, ritssluiter

08/06/2021

1933/53-vertaling van Die Bybel. Medium, verwerkte leer, duimindeks, ritssluiter.

R700
Bybel (1933/53) – medium druk, swart, hardeband

Bybel (1933/53) – medium druk, swart, hardeband

08/06/2021

1933/53-vertaling van Die Bybel. Medium, swart, hardeband.

R200
Die Voortrekkers: Die lewe daarna (Deel 3A)

Die Voortrekkers: Die lewe daarna (Deel 3A)

08/06/2021

R190