Asterix en die groot geveg
Die Galliese hoofman Disvimygrix kom in ’n stamhoofgeveg te staan teen die Galliese hoofman Allamapstix.
Klein grillie spinnekop
Klein Grillie Spinnekop spring op ‘n dag weg om te gaan uitvind waarom mense bang vir hom is. Deur Diana Amft
Klein grillie spinnekop – Vakansie op die plaas
Klein Grillie Spinnekop gaan hou vakansie op die plaas. Daar beleef hy baie avonture. Deur Diana Amft
Klein grillie spinnekop – Vakansie by die see
Klein Grillie Spinnekop gaan saam met Ouma Erna by die see vakansie hou! Deur Diana Amft
Klein grillie spinnekop – Kom, ons speel skool!
Klein Grillie Spinnekop gaan binnekort skool toe en hy borrel oor van opgewondenheid. Deur Diana Amft
Klein grillie spinnekop – Die verjaardagverrassing
Klein Grillie Spinnekop is baie opgewonde – dit is sy verjaardag en hy hou partytjie. Deur Diana Amft
Klein grillie spinnekop – Die nuwe sussie
Klein Grillie Spinnekop kry binnekort ‘n babasussie. Wat moet hy verwag? Hoe sal dit wees met nog ‘n ekstra lyfie in die huis …? Deur Diana Amft
Die streke van Jakkals en Wolf 4
Jakkals en Wolf bou huis en Leeu se kind is siek. Deur Francois Maree.
Die streke van Jakkals en Wolf 3
Wolf leer vlieg en Wolf is Jakkals se ryperd. Deur Francois Maree.
Die krimpvarkies – Wegkruipertjie
Kasper en Karla speel wegkruipertjie in die herfsblare, maar is bekommerd oor die bome se leë takke. Deur Lucy Tapper en Steve Wilson.
