Word deel van Lig in Duisternis Uitgewers se WhatsApp-groep | Gratis aflewering op bestellings bo R750.

Word deel van Lig in Duisternis Uitgewers se WhatsApp-groep | Gratis aflewering op bestellings bo R750.

Boekwinkel

Oloff die seerower – Die vloot van verwoesting

Oloff die seerower – Die vloot van verwoesting

08/06/2021

R95
Oloff die seerower – Die seerower se buit

Oloff die seerower – Die seerower se buit

08/06/2021

R95
Oloff die seerower – Die blou robyn

Oloff die seerower – Die blou robyn

08/06/2021

Op die seeweg om die Kaap word handelskepe deur bloeddorstige genadelose seerowers bedreig. Daar is net een wat hulle vrees – Oloff die Seerower.

R95
Oloff die seerower – Die spookskip van Biskaje

Asterix en die Gote

Asterix en die Gote

08/06/2021

Kasterolix is weer ontvoer. Hierdie keer deur ‘n wilde bende Gote. Asterix en Obelix moet inderhaas die grens na Germanië oorsteek om hom te bevry.

R190
Asterix die Galliër

Asterix die Galliër

08/06/2021

Kasterolix, die druïde, word deur die Romeine gevange geneem om uit te vind wat sy towerkragte is. Aterix kom tot die redding.

R190
Asterix en die goue sekel

Asterix en die goue sekel

08/06/2021

Kasterolix se goue sekel het gebreek. Klinx-Klinx die sekelmaker is egter ontvoer. Asterix en Obelix moet help om hom van die sekelsindikaat te red.

R190
Asterix en Cleopatra

Asterix en Cleopatra

08/06/2021

Cleopatra beplan ‘n spoggerige nuwe paleis vir Caesar. Haar argitek benodig dringend die hulp van Asterix, Obelix en Kasterolix met sy towerkuns.

R160
Asterix en die verlore papirusrol

Asterix en die verlore papirusrol

08/06/2021

Caeser se skelm uitgewer, Sinus Apocrivus, smee bose planne met Caeser se boek oor die Galliese oorlog.

R160
Asterix by die Pikte

Asterix by die Pikte

08/06/2021

In Pikteland is alles nie pluis nie. MacAber hou homself baas en wil koning word. Sal Asterix en Obelix hom kan keer?

R160