
Die Storieman
Avonture in ander wĆŖrelde en geheimnisvolle stories ā dit het die jong Clive Staples Lewis gefassineer.

Lokval vir die Buiter (boek 4)
Die Buiter pluk sy mes uit en druk dit tussen die twee luike in. Hulle pas gelukkig nie dig op mekaar nie.

Kolokwinte en Kapitele
ān Hulpmiddel by die lees van die 1933/53-vertaling met inligting oor die uitleg, samestelling, taalgebruik en samehang van die Bybelboeke. Deur BR Torlage.

God met ons op pad
‘n Bybelstudie uit Exodus 1-20 om die leser op sy lewensreis te help. Deur SD Nel.

Bybelse Argeologie: Ontdekkings in die Bybellande
Aan die hand van argeologiese ontdekkings word lig gewerp op die lewe en werk van Jesus Christus. Deur Neels van Tonder.

Nils Holgersson se wonderbaarlike reis
Die wonderbaarlike reis van Nils Holgersson deur Lapland op die rug van ān wildegans nadat hy in ān kabouter verander is. Deur Selma Lagerlƶf.

