Bybelse Argeologie: Ontdekkings in die Bybellande

Bybelse Argeologie: Ontdekkings in die Bybellande
R330

Aan die hand van argeologiese ontdekkings word lig gewerp op die lewe en werk van Jesus Christus. Deur Neels van Tonder.

In voorraad (Dit is op terugbestelling beskikbaar)

SKU: BYB79
Deel:
  • Beskrywing
  • Resensies (0)

Beskrywing

Die kern van die Christelike geloof draai om Jesus Christus. In hierdie boek word gekyk na die verhale oor Jesus, die persepsies wat oor Hom ontstaan het en verdraaide interpretasies wat oor eeue heen oor Hom gevorm is. Die inhoud sluit van die nuutste navorsing in wat op die terrein van argeologie gedoen is en wat in besonder op Jesus betrekking het.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Plaas 'n resensie.
Jy moet ingeteken wees om 'n resensie te plaas. Teken aan