Asterix by die Pikte

Asterix by die Pikte
R160

In Pikteland is alles nie pluis nie. MacAber hou homself baas en wil koning word. Sal Asterix en Obelix hom kan keer?

In stock (can be backordered)

SKU: AST07
Deel:
  • Beskrywing
  • Resensies (0)

Beskrywing

Asterix en Obelix ontdek een bitter koue oggend ‘n blok ys op die strand met ’n bevrore Pikt binne-in. Kasterolix se doepa ruk hom weer reg en die twee vriende vergesel die Pikt, MacLawaai, terug Pikteland toe om hom met sy stam en sy verloofde te verenig. Maar in Pikteland is alles nie plus nie. Die bose MacAber hou homself baas. Hy het ‘n ooreenkoms gesluit met die Romeine en doen alles in sy mag om as nuwe koning verkies te word. Maar ons vriende sal wel ’n stokkie (of ‘n paal?) voor sy planne steek. Boek 35 in die gewilde Asterix-reeks

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Plaas 'n resensie.
Jy moet ingeteken wees om 'n resensie te plaas. Teken aan