Avonture op die plaas

Avonture op die plaas
R275

Ses plaasstories oor die diere op boer Frans se plaas en hulle avonture. Deur Isabella Camino, Delphine Lacharron.

In voorraad (Dit is op terugbestelling beskikbaar)

SKU: AVO03
Deel:
  • Beskrywing
  • Resensies (0)

Beskrywing

Jou ses gunstelingplaasstories nou in een boek! Boer Frans se plaas lê lekker knus langs ’n klein stroompie ver van die stad af. Op die plaas bly baie diere gelukkig saam. Lees in hierdie pragtige boek met sy kleurvolle illustrasies van al die diere se avonture. Stories in hierdie bundel: Gertjie se uitstappie; Hansie vlieg weg!; Manie Muis skrik groot; Boel en Dolla; Ses stoute varkies; ’n Indringer op die plaas.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Plaas 'n resensie.
Jy moet ingeteken wees om 'n resensie te plaas. Teken aan