- Beskrywing
- Resensies (0)
Beskrywing
Burma was ān land van misterie en avontuur ā ook ān land van armoede, swaarkry en gevaar. Adoniram Judson was ān jong man met baie potensiaal, vasberade, onafhanklikheid en ān Amerikaner. Hy het planne gehad, groot planne, maar Burma was hoegenaamd nie deel daarvan nie. Die lewe was goed vir Judson. Hy was slim, uit ān goeie huis en sy opvoeding was uitstekend, maar sy kop het net in een rigting gestaan: om ryk en beroemd te word. Selfs nadat Adoniram sy geloof in God opgesĆŖ het, het die Here hom nie verlaat nie. Toe Judson planne gehad het om ver van sy liefdevolle gesin af weg te gaan, het die Here planne gehad om hom terug te bring huis toe en hom na die ander kant van die wĆŖreld toe te stuur ā na Burma toe. Hoe het Adoniram Judson dan Amerika se eerste oorsese sendeling geword, en hoe het hy ontsnap uit die hande van gevaarlike seerowers? Jy sal in hierdie boek van sulke en ander opwindende avonture kan lees. Jy sal nie net lees van avonture, romanse en intrigue nie, jy sal ook ontdek hoe moeilik ān sendeling se lewe kan wees en hoe die Strate van Goud ook ān geheim verberg ā ān geheim van vrees en gevaar.



















Resensies
Daar is nog geen resensies nie.