Asterix en die verlore papirusrol

Asterix en die verlore papirusrol
R160

Caeser se skelm uitgewer, Sinus Apocrivus, smee bose planne met Caeser se boek oor die Galliese oorlog.

In stock (can be backordered)

SKU: AST09
Deel:
  • Beskrywing
  • Resensies (0)

Beskrywing

Caesar het ‘n boek geskryf! Ja, sowaar! Hy het sy kommentare oor die Galliese Oorlog neergeskryf. Maar sy skelm uitgewer, Sinus Apocrivus, het ander planne met die manuskrip. Is Caesar se Kommentare oor die Galliese Oorlog nog volledig, en hoekom word die kopiiste skielik opgesluit? Is dit dalk omdat hulle iets weet wat die res van Gallië nie mag weet nie, en wat die hele ryk gaan skud? Wanneer een van die kopiiste ontsnap met ‘n papirusrol onder die arm, is die gort gaar! Boek 36 in die gewilde Asterix-reeks.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Plaas 'n resensie.
Jy moet ingeteken wees om 'n resensie te plaas. Teken aan