Writer’s Blog
Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit, sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et dolore magna aliqua.
Lorem Ipsum
Curabitur non
NULLA
SIT AMET
NISL TEMPUS
CONVALLIS
QUIS AC LECTUS
Dans op die maat van toekomsmusiek
āHoop is om die melodie van die toekoms te hoor. Geloof is om nou reeds op die maat daarvan te dans.ā - Rubem Alves (Brasiliaanse teoloog) Ons staan in die wegspringblokke ā gereed vir die nuwe jaar. Niemand van ons weet wat hierdie jaar vir ons inhou nie. Ons weet...
Die Boodskapper maak sy digitale voetspoor
Die wĆŖreld beweeg vinnig en digitale vooruitgang maak ons lewens nie net makliker nie, maar ook meer toeganklik. Dit is dus met groot vreugde dat ons aankondig dat Die Boodskapper, kerkblad van die Afrikaanse Protestantse Kerk, sy eie toepassing gekry het! Jou...
Boekbekendstelling: Ewige beginsels om suksesvolle kinders groot te maak
Lig in Duisternis se nuutste publikasie, Ewige beginsels om suksesvolle kinders groot te maak, is op 25 November tydens Å aanlyn bekendstellingsgeleentheid bekendgestel. Hierdie publikasie is die Afrikaanse vertaling van die bekroonde Timeless Principles for Raising...
Deel die Lig van Geloof, Hoop en Vreugde in Christus
Deel jou geloof, hoop en vreugde in Christus, eerder as jou bekommernisse, met diĆ© rondom jou. In ons daaglikse lewe het dit so maklik geword om oor ons bekommernisse te praat; dit sluip asāt ware onbewustelik by ons gesprekke in. Veral hierdie tyd van die jaar,...
10% discount on books.
Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit, sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et dolore magna aliqua.
