|| In die media || Wenners: Idiome sorg vir groot vermaak
Twee Maroela Media-lesers het die geleentheid gehad om elkeen Å Idiomepret-bordspeletjie te wen en die wenner van die eerste prys ontvang ook Å eksemplaar van Met een voet in die Bybel, Å boek oor spreekwoorde en idiome in die Bybel. Om hiervoor in aanmerking te kom moes lesers hulle taaltalente inspan en Å storie van […]
Maroela Media: Kolokwinte en Kapitele ā dit hoef nie Grieks te wees
Wanneer iemand vandag die 1933/53-vertaling van die Bybel begin lees, word hy blootgestel aan woorde, terme en gesegdes wat hoegenaamd nie meer bekend is of in alledaagse gesprekke voorkom nie. Dit is amper soos om Å vreemde taal te lees, behalwe dat die uitspraak van die woorde bekend is. In Kolokwinte en Kapitele gee Barry […]
