Word deel van Lig in Duisternis Uitgewers se WhatsApp-groep | Gratis aflewering op bestellings bo R750.

Word deel van Lig in Duisternis Uitgewers se WhatsApp-groep | Gratis aflewering op bestellings bo R750.

books

Artikels

Die rak wat nooit leegraak nieĀ 

21/07/2026

’n Boek op ’n boekrak lyk dikwels na niks besonders nie. Net ’n rugkant tussen ander rugkante. Maar trek dit uit, blaai dit oop, en jy vind dalk ’n datum daarin geskryf. ’n Naam. ’n Boodskap van ’n ouma aan haar kleinkind, of ’n pa wat dit vir sy seun gegee het toe hy die […]

Die man wat niks weggesteek het nie

29/06/2026

Ons leef in ’n tyd van hoogtepunte. Op sosiale media wys mense hul beste foto’s, mooiste vakansies, slimste gedagtes. Niemand plaas sommer ’n foto van ’n slegte dag nie. Niemand skryf oor die dinge waaroor hulle hul skaam nie. Ons bou ons beeld sorgvuldig, en ons verwag dat ander dieselfde doen. Dit maak Augustinus se […]

Die kuns van huisbesoek

22/06/2026

Dit is ’n opdrag wat die Here Jesus lank gelede aan sy dissipels gegee het, maar wat vandag nog net so aktueel is: ā€œGee julle vir hulle iets om te eet.ā€ Hierdie woorde uit Matthéüs 14:16 is vir ds. Schalk Strauss meer as net ’n teks. Dit is die hart van sy boek, Gee julle […]

Wenners van skryfkompetisie vir kinders aangekondig

14/11/2025

Lig in Duisternis Uitgewers is verheug om die wenners van Katteklets: Die katte van Kathu-skryfkompetisie aan te kondig. Kinders tussen die ouderdom van 5 en 18 jaar het die geleentheid gehad om groot kontantpryse met hul skryfwerk te wen. Hulle kon in vier kategorieĆ« deelneem. Die deelnemers moes ’n katkarakter uit Die katte van Kathu […]

Die krag van gebed

20/03/2025

Gebed is die vernaamste deel van die dankbaarheid wat God van ons vra. JC Ryle se boek, Bid jy? (Engels: A Call to Prayer), wat deur Lig in Duisternis Uitgewers vertaal is, is ʼn kragtige hulpmiddel om gelowiges te help om in hul gebedslewe te groei en ʼn dieper verhouding met God te hĆŖ. In […]

’n Ewige troos: Die tydlose versekering van die Heidelbergse Kategismus

23/01/2025

Op 19 Januarie 1563 verskyn die Heidelbergse Kategismus vir die eerste keer, ʼn geskiedkundige dag wat die fondasie gelĆŖ het vir die Drie Formuliere van Eenheid: die Heidelbergse Kategismus, die Nederlandse Geloofsbelydenis, en die Dordtse LeerreĆ«ls. Vandag, 462 jaar later in ʼn wĆŖreld wat heeltemal anders funksioneer, kan ons die vraag vra: Is die Heidelbergse […]

Hierdie item is in jou mandjie geplaas!