Nuwe boek rus gelowiges toe vir diepgaande huisbesoek en Bybelstudiegesprekke
Lig in Duisternis Uitgewers het onlangs Gee julle vir hulle iets om te eet deur ds. Schalk Strauss gepubliseer. Dit is ān praktiese hulpmiddel wat ouderlinge, predikante, Bybelstudievoorgangers en gelowiges toerus om huisbesoeke en Bybelstudiegesprekke meer doelgerig en diepgaande te begelei. Die boek spreek ān algemene behoefte van ouderlinge en predikante aan, naamlik die gevoel […]
Kinderboeke weer deel van die Skooltassie-projek
Lig in Duisternis Uitgewers is dankbaar om deel te kan wees van Solidariteit Helpende Hand se Skooltassie-projek. Hierdie projek voorsien sedert 2007 landswyd goed toegeruste skooltassies aan behoeftige graad 1-leerlinge. Die projek help nie net kinders nie, maar bevorder ook gemeenskapsbetrokkenheid. Deur die ruim bydrae van ān goedhartige donateur kon Lig in Duisternis Uitgewers 2 […]
Steinaeckerās Horse: ān Histories-Argeologiese rekonstruksie
Lig in Duisternis Uitgewers is opgewonde om die bekendstelling van ons nuutste Afrikaanse publikasie, Steinaeckerās Horse: ān Histories-Argeologiese rekonstruksie deur prof. Anton van Vollenhoven, aan te kondig. Die publikasie is deur die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns befonds en is op 23 September in Arcadia, Pretoria, by die SAAWK, bekendgestel. Hierdie baanbrekende werk werp […]
Een man en een vrou: ān Bybelse gids vir ān verwarrende tyd
In ān wĆŖreld waar seksuele identiteit, huwelik en geslag al hoe meer deur sosiale norme en wetgewing herdefinieer word, bied Joel Beeke en Paul Smalley se Een man en een vrou helder, liefdevolle, dog Skrifgefundeerde antwoorde. Hierdie nuwe Afrikaanse vertaling van Lig in Duisternis Uitgewers is nie ān polemiek nie, maar ān pastorale gids vir […]
Bekendstelling van belydenisskrifte in Hindi: Å Merkwaardige mylpaal in die verkondiging van die evangelie.
Lig in Duisternis Uitgewers, Å Christelike Uitgewery, het op 19 Januarie 2025, 462 jaar nĆ” die verskyning van die eerste Heidelbergse Kategismus, sy Hindi-vertaling van die Drie Formuliere van Eenheid in IndiĆ« bekendgestel. Die vertaling is onder leiding van ds. Schalk Strauss, publikasiehoof van Lig in Duisternis Uitgewers en ds. Johan Schütte, direkteur van kerkadministrasie […]
Boekbekendstelling: Ewige beginsels om suksesvolle kinders groot te maak
Lig in Duisternis se nuutste publikasie, Ewige beginsels om suksesvolle kinders groot te maak, is op 25 November tydens Å aanlyn bekendstellingsgeleentheid bekendgestel. Hierdie publikasie is die Afrikaanse vertaling van die bekroonde Timeless Principles for Raising Successful Children, geskryf deur Yavor Rusinov. Die boek word deur verskeie leierskapfigure beskryf as Å lewenshandboek geskik vir ouers, […]
