Lig in Duisternis Uitgewers vier Vrouemaand met die vertaling en publikasie van Eva in ballingskap: Die herstel van vroulikheid
Lig in Duisternis Uitgewers kondig die publikasie van Eva in ballingskap: Die herstel van vroulikheid aan, die Afrikaanse vertaling van Rebekah Merkle se bekende werk Eve in Exile: The Restoration of Femininity. Die boek word in Augustus, Vrouemaand, vrygestel. Eva in ballingskap: Die herstel van vroulikheid kyk krities na die invloed van feminisme op die […]
Nuwe aktiwiteitsboek neem die jeug op ontdekkingsreis deur die Bybel
Lig in Duisternis Uitgewers het pas ān unieke Afrikaanse aktiwiteitsboek vir die jeug gepubliseer: Volg die voetspore van die Bybel deur Daleen Pienaar. Die 80-bladsy boek is gemik op laerskool- en hoĆ«rskoolleerlinge en bied ān vars benadering tot Bybelkennis. Deur woordsoektogte, blokkiesraaisels, doolhowe en syferkodes word lesers op ān ontdekkingsreis geneem saam met karakters uit die Skrif ā van […]
Klein Apie se tweede avontuur raak elke etenstafel in die land!
Lig in Duisternis Uitgewers kondig met groot vreugde die publikasie van die tweede boek in die gewilde Apie-reeks aan. Die apie wat nie groente wou eet nie, geskryf deur Marjan van de Kamp met illustrasies deur Suzanne Coetzer, is nou beskikbaar. Vir klein Apie is om groente te eet die verkeerdste ding om te doen. Pampoensop, wortels, spinasie en bossierige […]
Lig in Duisternis Uitgewers stel Borg ān Boek-veldtog bekend
Lig in Duisternis Uitgewers (LIDU), ān toonaangewende Christelike Afrikaanse uitgewery met ān gereformeerde grondslag, het vandag die bekendstelling van sy Borg ‘n Boek-veldtog aangekondig. Besighede, organisasies en maatskappye word uitgenooi om finansieel by te dra tot die daarstelling van nuwe Afrikaanse Christelike publikasies. Afrikaanse en Christelike literatuur staan onder toenemende druk. Die koste van publikasie […]
Lig in Duisternis Uitgewers stel ān unieke Afrikaanse vertaling van Augustinus se belydenisse bekend
Lig in Duisternis Uitgewers stel graag Die belydenisse van Augustinus, ān Afrikaanse vertaling van die klassieke Latynse werk Confessiones bekend. Die vertaling is die werk van professor Jan Scholtemeijer wat die teks met groot noukeurigheid en respek vir beide die oorspronklike Latyn en die Afrikaanse taal benader het. Die boek bevat ān uitgebreide inleiding en […]
Lig in Duisternis Uitgewers stel Afrikaanse kinderboek oor Romeine bekend
Lig in Duisternis Uitgewers se nuutste publikasie, Paulus se groot brief deur J Aaron White, is ān kindervriendelike gids deur die boek Romeine en is gemik op Bybellesers tussen die ouderdom van 8 en 12 jaar. Die oorspronklike werk, Paulās Big Letter, is in 2020 in Kanada gepubliseer en het wye erkenning ontvang as ān […]
