Publiek genooi om deel te word van boekverspreiding
Lig in Duisternis Uitgewers kondig vandag die amptelike herbekendstelling van sy handelaarsregistrasieveldtog aan, ān inisiatief wat lede van die publiek die geleentheid bied om geregistreerde handelaars van die uitgewery te word en sodoende ān bykomende inkomste te verdien, terwyl hulle help om Christelike en Afrikaanse lektuur wyer te versprei. Deur die aanlyn platform kan belangstellendes […]
Nuwe boek vra: āIs julle nog vriende?ā
Lig in Duisternis Uitgewers is verheug om die publikasie van Vriende en bemindes aan te kondig, die Afrikaanse vertaling van Joel R. Beeke se gewilde werk, Friends and Lovers: Cultivating Companionship and Intimacy in Marriage. In hierdie kort, maar kragtige boek fokus Beeke op twee onmisbare boustene van ān lewenskragtige huwelik: vriendskap en intimiteit. Met […]
Lig in Duisternis Uitgewers stel nuwe handboek vir Afrikaansonderrig bekend
Lig in Duisternis Uitgewers kondig graag die bekendstelling aan van Dinamiese Afrikaans: Riglyne vir Afrikaansonderrig in die IntermediĆŖre Fase onder redaksie van Elmarie Lubbe en Arthur Hall. Die handboek is ontwikkel om onderwysstudente, dosente en praktiserende onderwysers toe te rus met die vakkennis en metodiek wat hulle benodig om Afrikaans doelgerig in die IntermediĆŖre Fase […]
Wenners van Lig in Duisternis Uitgewers-pryse aangekondig
Die wenners van die Lig in Duisternis Uitgewers-pryse (2022-2025) is Woensdag, 2 September 2026, tydens ān glansgeleentheid by die AP Kerk Wonderboom bekendgemaak. Die pryse, wat tydens die Sewentiende Sinode van die AP Kerkverband oorhandig is, erken uitstaande bydraes op verskeie terreine van skryfwerk. Volgens ds. Scalk Strauss, Publikasiehoof van Lig in Duisternis Uitgewers, is […]
Lig in Duisternis Uitgewers stel nuwe kinderboek bekend wat op transgenderisme fokus
Lig in Duisternis Uitgewers kondig met vreugde die publikasie aan van Pietie die āpaddaā, ān nuwe kinderboek geskryf deur Pieter van Deventer, met illustrasies deur Ester Koning. Die storie vertel van Pietie, ān hasie wat glo dat hy eintlik ān padda is, ten spyte daarvan dat sy maatjie Hettie hom probeer oortuig dat hasies nie […]
Nuwe dokumentêre reeks Vaste Fondamente verken die kerk se wortels in Klein-Asië
Lig in Duisternis Uitgewers en AfriforumTV bring vanaf 28 Augustus ān nuwe dokumentĆŖre reeks, Vaste Fondamente, wat kykers deur die vroeĆ« kerk in Klein-AsiĆ« (vandag Turkye) neem. Die reeks wat uit elf episodes bestaan, is beskikbaar by Lig in Duisternis Produksies en AfriForumTV. Vaste Fondamente is nie ‘n reisjoernaal wat ou ruĆÆnes en toeristebestemmings besoek […]
