Word deel van Lig in Duisternis Uitgewers se WhatsApp-groep | Gratis aflewering op bestellings bo R750.

Word deel van Lig in Duisternis Uitgewers se WhatsApp-groep | Gratis aflewering op bestellings bo R750.

books

Uit die redakteur se pen

Hoop wat nie beskaam nie

13/01/2023

Tydens koning Charles III van Engeland se eerste Kersboodskap aan sy onderdane het hy nogal sterk op die tema van hoop gefokus. Wat teleurstellend was, is die rede wat hy voorgehou het waarom ons hoopvol kan wees. Hy moedig sy onderdane aan om hoop te put uit die inherente goedheid wat hy glo daar in […]

Getuies van die Lig

09/12/2022

In Johannes 1 beskryf die apostel die koms van Jesus Christus. Hy getuig van Hom:Ā In Hom was lewe, en die lewe was die lig van die menseĀ (Joh. 1:4). In dieselfde hoofstuk praat hy ook oor Johannes die Doper wat as wegbereider vir die Messias gekom het. Hy word soos volg beskryf:Ā Hy was nie die lig […]

Movember vir Bybelse manlikheid

09/11/2022

Oor die afgelope klompie jare het ons al gewoond geraak aan ’n klompie vreemde veldtogte, soos byvoorbeeld die Movember-veldtog. Hierdie veldtog moedig mans aan om hul snorre en baarde gedurende Novembermaand te laat groei om sodoende bewustheid te skep en fondse in te samel vir navorsing oor gesondheidstoestande wat manne raak. Die groei van snorre […]

Neem uit die verlede …

05/10/2022

Twee weke voor sy dood op 14 Julie 1904, skryf die eertydse president van die ZAR, Paul Kruger, sy laaste boodskap aan sy volk vanuit sy woning in Clarens, Switserland. Hy rig sy volksgenote, wat platgeslaan was nĆ” die Anglo-Boereoorlog, se oĆ« op die toekoms en skryf onder meer: ā€œWant wie vir hom ’n toekoms […]

Hoe naby gaan jy aan die hemel kom?

05/08/2022

Die afgelope skoolvakansie het ons die voorreg gehad om in die Oos-Kaap te gaan kuier. Ons het op Buffelshoek, ’n vakansieplaas net buite Cradock, tuisgegaan. Die plaas is aan die voet van die Swaershoekberge geleĆ« met die bekende skrywer Olive Schreiner se graf as een van die toeristeaantreklikhede. Op ’n baie winderige Saterdagmiddag het oom […]

Onder die invloed van die Gees

06/06/2022

Pinkstertyd is ’n spesiale tyd in die kerk van Jesus Christus. Dit is die tyd waarin ons in die besonder nadink oor die werking van die Heilige Gees wat op Pinkstersondag uitgestort is. Niemand kan bely dat Jesus die Christus is, sonder die Heilige Gees nie (vgl. 1 Kor. 12:3). Dit is hierdie opregte belydenis […]