Word deel van Lig in Duisternis Uitgewers se WhatsApp-groep | Gratis aflewering op bestellings bo R750.

Word deel van Lig in Duisternis Uitgewers se WhatsApp-groep | Gratis aflewering op bestellings bo R750.

books

Uit die redakteur se pen

Ons is ‘n voertuig in sy diens

22/09/2021

Ons doelwit is om Lig in Duisternis Uitgewers uit te bou tot diĆ© toonaangewende Christelike uitgewery in Suid-Afrika. Soos wat die Here sy 12 apostels en die 120 Christene wat tydens Pinkster byeen was, gebruik het om die evangelie soos ’n veldbrand oor die wĆŖreld te laat versprei, so gebruik die Here steeds sy kerk. […]

Jou naam is jy

22/09/2021

’n Naam sĆŖ baie. Dit sĆŖ iets oor jou herkoms en dit weerspieĆ«l jou identiteit. Jou naam sĆŖ wie jy is. Daarom is familiewapens dikwels ’n gewilde muurversiering in huise met ’n trotse familiegeskiedenis. Lig in Duisternis Uitgewers se naam is ook nie uit die lug gegryp nie. Dit sĆŖ wie ons is, maar dit […]