|| In die media || Wenners: Idiome sorg vir groot vermaak

Twee Maroela Media-lesers het die geleentheid gehad om elkeen ʼn Idiomepret-bordspeletjie te wen en die wenner van die eerste prys ontvang ook ʼn eksemplaar van Met een voet in die Bybel, ʼn boek oor spreekwoorde en idiome in die Bybel.

Om hiervoor in aanmerking te kom moes lesers hulle taaltalente inspan en ʼn storie van 150 woorde skryf waarin hulle soveel moontlik idiome gebruik.

Baie geluk aan Jeanette Loock en Marietjie Dempers.

Klik hier om die volledige artikel op Maroela Media asook die wenstories te lees.